Manager...

JOB INDEX - 2 months ago - Job Mail

2 months ago

Manager

Gastehuis in Bryanston is op soek na dinamiese jong persoon vir Manager posisie. Moet eie vervoer he, inslaap in gastehuis sal voorkeur geniet. Salaris onderhandelbaar. Stuur CV na: info@appl-ann.co.za GEEN TELEFOON OPROEPE NIE ASB!