UDM International is opsoek na jong gedrewe individue wat wil deel word van ‘n dinamiese maatskappy. Geen...

JOB INDEX - 6 years ago - Job Mail

6 years ago

Sales

UDM International is opsoek na jong gedrewe individue wat wil deel word van ‘n dinamiese maatskappy. Geen werk ervaring word vereis nie as gevolg van die opleiding wat die kandidate sal ontvang. Hierdie is ‘n permanente posisie wat juis geskik is vir mense wat 'n wonderlike leefstyl wil he. Werksure is Maandag tot donderdag- 08:30-16:30 Vrydag 08:30-15:30. Die kantoor is oorkant die Hydepark Mall. Send your CV to Recruiter3@udm.co.za